Besoekers

Nuusbrief

Teken in om gereeld 'n nuusbrief te ontvang!






Die vyf groot risiko's van IT in die werkplek
Geskryf deur Sake24   
Saterdag, 17 November 2007

Inligtingstegnologie (IT) is 'n kern-komponent van die  meeste mense se werk- en persoonlike lewe en, hoewel nuwe tegnologie en die internet die lewe makliker maak, is daar ook sekere risiko's daaraan verbonde.

Buys Prokureurs, 'n firma wat spesialiseer in IT- en verwante wetgewing, het onlangs 'n lys van die vyf grootste risiko's vir individue en ondernemings gepubliseer.

Laaste opdatering ( Saterdag, 17 November 2007 )
Lees meer...
 
Beveilig jou rekenaar - 'n gids
Geskryf deur Albertus Kleingeld   
Woensdag, 14 November 2007

Daar is verskeie gevare geassoieer met die Internet en e-pos en iedereen wat die Internet gebruik moet bewus wees van die gevare en ook hoe om jouself te beskerm teen sulke gevare. Alhoewel die Internet ‘n enorme bron van inligting is bevat dit ook gevare en is dit nie net wetsgehoorsame burgers wat die Internet gebruik nie.  Die bron van inligting wat kuber-kriminele lok is inligting wat die gewone internetgebruiker verskaf en stoor, hetsy dit op sy rekenaar te stoor of om dit op webwerwe soos Myspace en Facebook te plaas. Hierdie gids is nie ‘n alles omvattende gids nie maar kan as bron dien om van die risiko’s verbonde te verminder. 

Gebruik die gids as ‘n riglyn om jouself te beveilig teen die gevare.

Laaste opdatering ( Woensdag, 14 November 2007 )
Lees meer...
 
Goedkoper Breëband
Geskryf deur Anneli Groenewald - Sake24   
Woensdag, 14 November 2007
Seacom begin volgende week lê aan sy beloofde ondersese telekommunikasie-kabel wat breëbandkoste in Afrika drasties sal verlaag.

Image

Die kabel sal na verwagting teen Junie 2009 gelê wees.

Suid-Afrikaners kan verwag dat internetkoste onmiddellik na die lê van die kabel, of selfs al ’n bietjie vroeër, heelwat goedkoper sal word, sê mnr. Rudolph Muller, stigter van die MyBroadband-webblad.

“Dit sal die eerste keer wees dat Telkom mededinging in internasionale bandwydte het,” sê Muller.

Laaste opdatering ( Woensdag, 14 November 2007 )
Lees meer...
 
<< Eerste < Vorige 1 2 3 Volgende > Laaste >>

Resultate 1 - 4 van 12

Tegnologie Nuus

Image

Goedkoper Breëband

14.11.2007 | Tegnologie

Seacom begin volgende week lê aan sy beloofde ondersese telekommunikasie-kabel wat breëbandkoste in Afrika drasties sal verlaag. Die kabel sal na verwagting teen Junie 2009 gelê wees.Suid-Afrikaners kan verwag…     Lees Meer..

Regsnuus

Zimbabwe vaardig afluister wet uit

14.06.2007 | Regsnuus

Die Zimbabwese wetgewer vaardig 'n wet uit wat die regering toelaat om epos, telefoon en sefs die Internet te monitor.Die Minister vir Kommunikasie Christopher Mushowe, meen die wetgewing is in…     Lees Meer..

Artikels

Image

Medewerkers gesoek

17.07.2007 | Artikels

Daar word voortdurend materiaal, nuus en artikels gesoek. As jy reken jy het 'n storie of iets nuuswaardig wat jy hier wil plaas moenie huiwer om direk met ons kontak…     Lees Meer..

PHP Module

South Africa news
 

Kommunikasie

Image

Cyberlaw@SA

01.06.2007 | Boekrak

 Die boek is nogsteeds 'n pionierswerk en 'n tweede uitgawe spreek boekdele oor die veranderende aard van die vertakking van die reg.Die boek is 'n verpligte bron vir enige persoon wat…     Lees Meer..